Janette het ons as nuut tot Kanada verskirklik baie gelelp. Sy het nie net vir ons doe perfekte huis gevind nie. Sy het ons stap vir stap deur die proces gevat en goeie insig gegee tot die Kanadese eindoms mark. Sy het ons ook in kontak gesit met die regte mense om te help met die kry van ons huis lening, die huis inspeksie, en oordrag van die eiendom.Ons kan 100% se dat sonder haar help en bydrae sou dit vir ons baie moeliker gewees het onm die perfekte huis te kry en koop.